Artha (Sanskrit: अर्थ) is een van die vier doelwitte van ’n mens se lewe in Indiese filosofie.[1] Die woord beteken letterlik "betekenis, sin, doel, essensie", na gelang van die verband.[2]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search